30 Maart 2020

1. Vorige NSS-vraestelle en -memorandums:  https://bit.ly/2WTbUAT
2. RSG-uitsendings gemik op matrieks:  https://bit.ly/2QSjOqk
3. Die wolkskool is gratis vir alle leerders tot 30 Junie. Vir alle grade en verskeie vakke in Afrikaans. (Registreer hier:  https://bit.ly/33V0JZX)
4. https://wcedeportal.co.za/
5.https://www.education.gov.za/
6. Advies vir diegene wat nou by die huis studeer:  https://bit.ly/3awmCB8.
7.Inligting en ekstra skakels van minister Debbie Schäfer https://wcedonline.westerncape.gov.za/news/schools-are-closed-learning-open-part-1

31 Maart 2020

Indien u weet van enigiemand wat dringend kospakkies tydens inperking benodig, kontak gerus 08004288364. Die staat versprei voedsel aan mense in nood.

3 April 2020

1. Hulpbronne vir graad 12’s
2. WKOD se gratis lys van hulpbronne
3. Vodacom se gratis e-skool (indien u by die netwerk geregistreer is) waar u ook handboeke verniet kan aflaai.
4. Telkom se gratis hulpbronne.

6 April 2020
1. Hoe om data te spaar tydens inperking. Lees hier.

7 April 2020
1. Gratis televisiekanale en die skedules vir klasse.

9 April 2020
1. Vind hier wenke vir databesparing.
2. Vind hier wenke vir aanlyn leer.

 

2 Shares
X