Die volgende Hoërskool Jan van Riebeeck-leerders het uitmuntende prestasies in die Trinity College Rock & Pop-eksamens behaal:
- Stephan Malan Graad 5 Tromstel – Eervolle Vermelding: 85%
- Kai Allewell Graad 4 Tromstel – Lof: 89%
- Liam Botha Graad 5 Tromstel – Lof: 90%