Sep 18, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Op Dinsdag,25 Augustus 2026, het die X-Arena Binnenshuise Sportsentrum (Milnerton) behoorlik gegons toe die finale wedstryde van die skole-tafeltennisseisoen gespeel is! Spanne uit verskeie skole het in die “Girls’ 1st en 2nd Leagues” en die “Boys’...
Sep 16, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Ons is ongelooflik trots op 𝐉𝐚𝐧 𝐊𝐚𝐫𝐬𝐭𝐞𝐧, 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗻𝗮𝘀𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹𝗲 𝗸𝗮𝗺𝗽𝗶𝗼𝗲𝗻, 𝘄𝗮𝘁 𝗱𝗶𝗲 𝗷𝗼𝗻𝗴𝘀𝘁𝗲 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗢𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗮𝗱𝗲𝘀𝗽𝗮𝗻 𝗻ó𝗴 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗹𝗲𝗶 en Suid-Afrika teen van die wêreld se beste skaakspelers verteenwoordig! Silk Road, Samarkand, Oesbekistan Die 46ste FIDE...
Jun 12, 2026 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Baie gelyk aan die Cathy Gravell (fluit), wat gekies is as een van 26 Wes-Kaapse verteenwoordigers in die Nasionale Hubert van der Spuy Musiekkompetisie.
Mei 29, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Skaakentoesiaste van Jan van Riebeeck het ‘n vriendskaplike skaakwedstryde op Saterdag, 23 Mei 2026, teen Camps Bay High School in die rugbyklubhuis gespeel. Drie wenne en een gelykop dui daarop dat die Jan van Riebeeckers uitstekend gespeel het. Geluk aan Jan...
Mei 22, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Baie geluk aan ons netbalspelers wat deurgedring het na die finale ronde van Wes-Kaap proewe wat dié naweek van 22- 24 Mei in Riversdal plaasvind. Julle harde werk en deursettingsvermoë werp vrugte af. Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle alles van die...
Mei 22, 2026 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Vanjaar dring TWEE van ons leerders deur na die ATKV-redenaars semifinale ronde. Leah Lindeque (Gr. 9) en Karu Rademeyer (Gr. 9) het hul staal tydens die 60ste ATKV-redenaarskompetisie gewys. Dié prestige kompetisie bied elke jaar die geleentheid aan leerders om hul...