Baie geluk aan drie van ons leerders wat ingesluit is in die Western Cape Coastal-netbalspanne!
  • Bea Orffer – ingesluit in die o.19A-span
  • Jana Olivier – ingesluit in die o.15A-span
  • Michaan Naylor – ingesluit in die o.15B-span
Ons is ongelooflik trots op julle!
0 Shares
X