Baie geluk aan drie van ons leerders wat ingesluit is in die 2026 Western Cape Coastal-netbalspanne!
Bea Orffer – o.19A-span
Jana Olivier – o.15A-span
Michaan Naylor –  o.15B-span
Ons is ongelooflik trots op julle!
0 Shares
X