Cuthan Winter het deel van die Connect Academy 7’s-span uitgemaak wat aan die Forward Foundation 7’s-toernooi deelgeneem het. Hier het hy skouers geskuur met van die beste 7’s-talent in die Wes-Kaap – insluitend spelers van die Blitsbokke en verskeie provinsiale spanne.  Cuthan en sy o.17-spanmaats het egter nie teruggestaan nie – hulle het die finaal gewen en die beker huis toe gebring in die o.17  afdeling!
Baie geluk, Cuthan – ons is ongelooflik trots op jou!
0 Shares
X