Alle graad 9-12 leerders, wat in 2025 gekwalifiseer het vir merietetoekennings, se sertifikate sal op Maandag 9 Februarie tydens die saalbyeenkoms aan hulle oorhandig word. Leerders wat sertifikate ontvang, moet asseblief netjies geklee wees soos vir ‘n saalbyeenkoms (baadjie en ‘n das).