Alle graad 9-12 leerders wat tydens die prysuitdeling toekennings ontvang het, kan hul gelukwensingsbriewe vanaf Maandag 2 Februarie by me. Nimmo kom afhaal. Dit word by me. Sanette van Loggerenberg ingehandig vir die bestel en aankoop van baadjies, dasse en balkies. 

0 Shares
X