Beste Bekkiges.
Die temas vir die 2026 ATKV-Redenaars is bekend! Kom neem jou standpunt in deur NOU al te begin dink, bronne bymekaar te maak en aan jou oorredende toespraak te skryf! Volg gerus die skakel na die deelnemersgids om te sien hoe só ‘n toespraak moet lyk: ATKV Redenaars Deelnemersgids 2026 60th
Pen dié belangrike datums neer:
  • Interne redenaars: 9 Maart 2026
  • ATKV-uitdunne: 18 April 2026
Die inskrywings vir die ATKV-redenaars beloop R 240 per leerder en is betaalbaar op Karri. Kom gesels met juffrou Bosch as jy aan die voorbereid of onvoorbereide afdelings wil deelneem.
2026 TEMAS
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal (Voorbereid)
  • Mentor
  • Onkruid
  • Tendens
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal (Voorbereid)
  • Risiko
  • Polemiek
  • Naskrif
0 Shares
X