Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons skoolkalender! Het jy ‘n besondere talent? Skryf in en staan ‘n kans om fantastiese pryse te wen!
🗓️ Inskrywings: 21–24 Julie
📍 Skryf jou naam op die inskrywingslys voor juffrou Nimmo se klas.
🎬 Uitdunne:
📅 Dinsdag, 28 Julie
📅 Woensdag, 29 Julie
⏰ Ná skool
⭐ Kom ondersteun ook ons Jan van Riebeeckers!
Die STERREJAG-finaal vorm die voorprogram vir Die Piesangskille – ‘n aand propvol talent, humor en uitstekende vermaak.
🎟️ Kaartjies is nou beskikbaar op Karri en Quicket! Wees vinnig – sitplekke is beperk.
🎫 Quicket: https://qkt.io/eCY9x5
Kaartjieprys: R220 per persoon.
Moenie hierdie hoogtepunt van die jaar misloop nie! Kom ondersteun ons ongelooflike talent en geniet daarna die aand saam met Die Piesangskille!