Baie geluk aan al ons sprekers wat die 9de Maart aan ons interne redenaarskompetisie deelgeneem het.
Hier volg die uitslae:
Juniors: Voorbereid
1ste Karu Rademeyer
2de Leah Lindeque
3de Elisabet Marais
Seniors: Voorbereid
1ste Stella Bojé
2de Luca Zulch
Seniors: Onvoorbereid
1ste Stella Bojé
2de Luca Zulch
3de Jacques Viljoen
Baie geluk aan Stella Bojé met wat aangewys is as die spreker van die dag. Jacques Viljoen bewys dat hy reg gebek is en daarom wys ons hom aan as die beste nuweling.
Dankie aan elke spreker wat met selfvertroue hul sê kom sê het . Ons sien uit na mooi uitslae tydens ons ATKV-kompetisie wat die 18de April in Worcester plaasvind.