Ons is ongelooflik trots op ๐‰๐š๐ง ๐Š๐š๐ซ๐ฌ๐ญ๐ž๐ง, ๐—ฆ๐˜‚๐—ถ๐—ฑ-๐—”๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ฒ ๐—ป๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ธ๐—ฎ๐—บ๐—ฝ๐—ถ๐—ผ๐—ฒ๐—ป, ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ท๐—ผ๐—ป๐—ด๐˜€๐˜๐—ฒ ๐—ฆ๐˜‚๐—ถ๐—ฑ-๐—”๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ฒ ๐—ข๐—น๐—ถ๐—บ๐—ฝ๐—ถ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฎ๐—ป ๐—ปรณ๐—ด ๐—ด๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—น๐—ฒ๐—ถ en Suid-Afrika teen van die wรชreld se beste skaakspelers verteenwoordig!
๐Ÿ“ Silk Road, Samarkand, Oesbekistan
Die 46ste FIDE Skaakolimpiade beloof om โ€™n geskiedkundige byeenkoms te wees, met ongeveer 400 spanne uit meer as 200 lande wat oor 11 rondes teen mekaar kragte meet.
Vir Jan is dit โ€™n besondere geleentheid om sy talent op die internasionale verhoog te toets en Suid-Afrika op die hoogste vlak van skaak te verteenwoordig.
Die toernooi val ook mooi tussen die Rekordeksamen en Eindeksamen, wat dit โ€™n besondere kombinasie van akademiese fokus, sport en internasionale ervaring maak.
Baie geluk, Jan! Ons is trots op jou en wens jou en die Suid-Afrikaanse span alle sterkte toe vir die Olimpiade!
X