Huiswerk vir Aprilvakansie

Huiswerk vir Aprilvakansie

Kliek op die graad vir al die huiswerk. Indien daar in Deel 2 geen nuwe huiswerk vir ‘n vak aangedui is nie, beteken dit dat die onderwyser ‘n alternatiewe reëling getref het; dat die werk in Deel 1 genoeg is om die leerders ook in die komende week besig...
X