Google Classroom: Hulp en riglyne

1. ‘n Afrikaanse gids oor hoe om Google Classroom te gebruik, kan u hier kry. (U kind is welkom om sy / haar wagwoord te verander.) 2. ‘n Video met basiese instruksies vir leerders oor hoe om Google Classroom te gebuik, sal u hier vind. 3. U kan ook die...
Gratis handboeke tot u beskikking

Gratis handboeke tot u beskikking

Ons kan ongelukkig niemand by die skool toelaat om handboeke uit sluitkassies te gaan haal nie. Vir die leerders wat dus met hulle hande in hulle hare sit omdat hulle handboeke by die skool is, wees gerus!  Snapplify bied tot aan die einde van die jaar gratis toegang...
X