Aug 29, 2023 | Koshuisnuus
Vrydagoggend, 25 Augustus is ons dogters by ontbyt met ‘n verrassing begroet:, ‘n leë eetsaal sonder ‘n enkele stoel. Die matriekdogters het besluit op ‘n nalatenskap vir 40 Days. Hulle het al die stoele verwyder en oral “sticky”...
Aug 11, 2023 | Koshuisnuus
Dogters en personeel van Huis Jordaan het Sondag, 30 Julie, die nuwe Barbie Fliek gaan kyk. Die “op dress” was pret en die boodskap was gepas. Die uitstappie was in goeie gees geniet. Die opwinding vir die Winterbal loop nou eers hoog.
Mei 27, 2020 | Afstandsonderrig, Koshuisnuus
Die skool- en koshuispersoneel het hard gewerk om ‘n gebeurlikheidsplan vir Huis Jordaan op te trek, sodat ons koshuisleerders steeds veilig en gemaklik in die tyd van Covid-19 in die koshuis kan woon. Indien u onseker is oor enigiets , kan u gerus vir me...