Loopbaanaand vir graad 9- en graad 11-leerders en hul ouers

Hoërskool Jan van Riebeeck bied op Dinsdag 19 Mei 2026 ‘n Loopbaanaand aan vir alle graad 9- en graad 11-leerders en hul ouers. Die bywoning van die aand is verpligtend en dit sal van 18:00 tot 20:00 by die skool plaasvind. Ons nooi verskeie professionele persone van...
VREESLOOS-uitdaging

VREESLOOS-uitdaging

Ons het die voorreg om hierdie jaar weer aan die Radio Tygerberg Vreesloos-uitdaging deel te neem. Vier van ons leerders en personeel het Donderdag gewys hoe vreesloos hulle is en dit het vir groot pret en spanbou gesorg. As deel van die uitdaging is daar ’n video van...
X