Feb 6, 2026 | Algemene nuus
Soos u bewus is, sien ons almal baie uit na die komende graadkamp — ’n besondere geleentheid waar leerders en personeel saam tyd kan deurbring, groei kan beleef en herinneringe kan skep wat lank sal bly. Dit is werklik ’n voorreg om as skoolgemeenskap só saam te kan...
Feb 5, 2026 | Algemene nuus
Ons nooi almal uit om op Maandag, 23 Februarie 10:00 – 14:00 by Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolsaal te kom bloedskenk.: Eerste skenkers (16+ jaar oud) moet ‘n toestemmingsvorm deur hul ouers laat teken. Almal, ook ouers, is baie welkom om saam te kom...
Feb 5, 2026 | Algemene nuus
Twee ouerlede van die beheerliggaam se termyne het laasjaar tot ‘n einde gekom: Chris van der Merwe en Samuel Mars se kinders het graad 12 voltooi; dus moet die twee vakatures nou gevul word. Ons het reeds verlede jaar pro-aktief opgetree en die volgende twee...
Feb 5, 2026 | Algemene nuus
Ons stel bekend nog ‘n feesgeleentheid op ons verjaarsdagkalender: ‘n feeskonsert met Francois van Coke en die JvR-koor op 6 Maart om 18:30 in die Amfi-teater. Daar is slegs 400 kaartjies beskikbaar teen R300 elk op Karri en Quicket. Kaartjieverkope open...
Feb 5, 2026 | Algemene nuus
Erekleurebaadjies en -dasse moet teen volgende Vrydag, 13 Februarie, ingehandig word by me. Roelene van Loggerenberg se kantoor. Dit word dan vir verstellings weggestuur .
Feb 5, 2026 | Algemene nuus
Maandag 9 Februarie: 3de seuns vs.Wynberg (tuis) Dinsdag 10 Februarie: 1ste dogters vs. Herschel (tuis) 2de dogters vs. Springfield (tuis) Donderdag 12 Februarie: 1ste seuns vs. Rondebosch (weg) 3de dogters vs. Herschel...