Finale parkeerreëlings soggens voor skool

Baie dankie aan almal vir u samewerking die afgelope week met die nuwe aflaaireëling soggens – dit het uitstekend verloop. Die gewone inganghek (langs die sekuriteitshuisie) sal dus toe bly soggens en ons sal slegs ’n eenrigting-deurry prosedure bly volg: in by...

Parkeerreëlings soggens voor skool

Neem asseblief kennis dat ons vanaf eerskomende Maandag, 16 Februarie, as ’n proeflopie vir ’n week die volgende aflaaireëling sal volg – in ’n poging om vroeëoggendfrustrasie vir ouers en personeel te probeer verminder! Die gewone inganghek (langs die...

Belangrike reëlings vir goeie orde

UITTEKEN VAN LEERDERS BY ONTVANGS Ons versoek vriendelik dat ouers/voogde betyds vir die graadhoof in kennis stel indien u kind om welke rede ookal vroeër die skool moet verlaat of ’n afspraak gedurende skoolure moet bywoon. Hoewel dit glad nie die norm moet wees nie,...

Graadkampe

Soos u bewus is, sien ons almal baie uit na die komende graadkamp — ’n besondere geleentheid waar leerders en personeel saam tyd kan deurbring, groei kan beleef en herinneringe kan skep wat lank sal bly. Dit is werklik ’n voorreg om as skoolgemeenskap só saam te kan...

Bloedskenk: 23 Februarie 2026

Ons nooi almal uit om op Maandag, 23 Februarie 10:00 – 14:00 by Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolsaal te kom bloedskenk.: Eerste skenkers (16+ jaar oud) moet ‘n toestemmingsvorm deur hul ouers laat teken.  Almal, ook ouers, is baie welkom om saam te kom...
X