Mar 2, 2022 | Akademiese nuus
MATRIEKTOPPRESTEERDERS! Ons spog graag tydens ons opedae die week weer met ons toppresteerders in die 2021-matriekeksamen! Ons is baie trots op ons A-kandidate – 20% van ons matriekklas slaag met ‘n A-gemiddeld! Vier van ons...
Mar 18, 2021 | Akademiese nuus, Algemene nuus
Sien hieronder Jan van Riebeeck se YouTube livestream van die Gr.8 en 9 2021 prysuitdeling.
Mar 11, 2021 | Algemene nuus
MATRIEKUITSLAE 2020 – HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK PRESTEER Al was 2020 die jaar van uitdagings het ons JVR-graad 12’s hulle nie van stryk laat bring nie. Personeel en leerders het saamgewerk en alles in hul vermoë gedoen om suksesvol te wees en dit het vrugte afgewerp....
Mar 10, 2021 | Algemene nuus
Dit is vir die beheerliggaam ‘n besondere voorreg om aan te kondig dat mnr Pieter Rademeyer aangestel is as die nuwe skoolhoof van Hoërskool Jan van Riebeeck met ingang 1 Maart 2021. Ons het onlangs van die WKOD verneem dat die eenparige benoeming van die...