Matrieks keer terug op 1 Junie

Matrieks keer terug op 1 Junie

Soos u in die persverklaring hieronder kan sien is daar wél besluit dat die matrieks steeds, soos Vrydag 29 Mei aan u gekommunikeer, op 1 Junie terug skool toe sal keer. Ons is reg om hulle te ontvang en sien baie uit na hulle koms! Ons begin al skuins na 07:00 met...
X