Mei 15, 2020 | Afstandsonderrig, Akademiese nuus
Indien jy wil deelneem aan die BricsMaths-kompetisie kan jy gerus jou naam, van en graad aan juffrou Serrao e-pos by liza.serrao@janvanriebeeck.co.za. Inskrywings is gratis en die eerste rondte vind vanaf 22 April – 22 Mei 2020 plaas. Sien hier vir meer...
Mei 8, 2020 | Afstandsonderrig, Akademiese nuus
Die inskrywings vir vanjaar se Wiskundekompetisie is oop en sal ook later sluit! Weens die COVID-19 pandemie sal die kompetisie vanjaar tuis afgelê kan word. Spesiale verifiëringsmeganismes is ingebou om steeds die standaard en geloofwaardigheid van die kompetisie te...