Apr 24, 2020 | Afstandsonderrig
Maatskaplike hulpverlening is tydelike hulp aan mense wat weens ernstige materiële gebrek nie in hul gesin se mees basiese behoeftes kan voorsien nie. Gaan kyk gerus by dié skakel hoe u te werk moet gaan indien u van die staatshulp gebruik wil maak. Die vorm wat u...
Apr 21, 2020 | Afstandsonderrig, Algemene nuus
In die tyd van inperking is daar van ons leerders en hulle gesinne wat sukkel. Van ons bekendste oudleerders span hier saam om ‘n beroep op ons gemeenskap te doen om ‘n finansiële bydrae te lewer. Gaan kliek op Payfast en help vandag ‘n Jan van...
Apr 17, 2020 | Afstandsonderrig
1. ‘n Afrikaanse gids oor hoe om Google Classroom te gebruik, kan u hier kry. (U kind is welkom om sy / haar wagwoord te verander.) 2. ‘n Video met basiese instruksies vir leerders oor hoe om Google Classroom te gebuik, sal u hier vind. 3. U kan ook die...
Apr 15, 2020 | Afstandsonderrig
Ons kan ongelukkig niemand by die skool toelaat om handboeke uit sluitkassies te gaan haal nie. Vir die leerders wat dus met hulle hande in hulle hare sit omdat hulle handboeke by die skool is, wees gerus! Snapplify bied tot aan die einde van die jaar gratis toegang...