Netwerk24 Wiskundekompetisie 2020

Netwerk24 Wiskundekompetisie 2020

Die inskrywings vir vanjaar se Wiskundekompetisie is oop en sal ook later sluit! Weens die COVID-19 pandemie sal die kompetisie vanjaar tuis afgelê kan word. Spesiale verifiëringsmeganismes is ingebou om steeds die standaard en geloofwaardigheid van die kompetisie te...
Aansoek om maatskaplike hulpverlening

Aansoek om maatskaplike hulpverlening

Maatskaplike hulpverlening is tydelike hulp aan mense wat weens ernstige materiële gebrek nie in hul gesin se mees basiese behoeftes kan voorsien nie. Gaan kyk gerus by dié skakel  hoe u te werk moet gaan indien u van die staatshulp gebruik wil maak. Die vorm wat u...
Help vandag ‘n Jan van Riebeecker!

Help vandag ‘n Jan van Riebeecker!

In die tyd van inperking is daar van ons leerders en hulle gesinne wat sukkel. Van ons bekendste oudleerders span hier saam om ‘n beroep op ons gemeenskap te doen om ‘n finansiële bydrae te lewer. Gaan kliek op Payfast  en help vandag ‘n Jan van...
X