Okt 18, 2019 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Ons is ongelooflik trots op Gerhard Joubert wat op 12 Oktober aan die finaal van die National Youth Music Competition deelgeneem het. Hy het algeheel tweede gekom (Jordan Brooks, violis, stap weg met die eerste prys), maar is aangewys as kategoriewenner van klavier,...
Okt 11, 2019 | Algemene nuus, Uitsonderlike prestasies
Ons is altyd trots op ons oudleerders wat presteer! Johannes le Roux (matriek 2007) is een van die baasbreine agter die Duchess-drankie wat tans gewildheid (en pryse) oorsee behaal! Lees meer hier:...
Sep 9, 2019 | Akademiese nuus, Uitsonderlike prestasies
Emil van der Walt se bynaam is nie verniet “Wiskunde” nie! Hy was gedurende die Julie-vakansie vir die derde agtereenvolgende jaar deel van die SA-span wat ons land tydens die jaarlikse Internasionale Wiskunde Olimpiade verteenwoordig het. Ons span het vier brons...