Planet Fitness De Waterkant Promosie

Planet Fitness De Waterkant Promosie

Nuwe termyn. Nuwe doelwitte. Nuwe JY. Die skool is terug en dit is al 😅 chaos. Van die najaag van A’s, die ontduiking van sperdatums tot naellope na sport … O, en om ‘n rugsak te dra wat meer weeg as jou wiskundehandboek🙃 Maar hey, terwyl jou brein...
Carina Stander boekbekendstelling

Carina Stander boekbekendstelling

Hiermee word julle uitgenooi om die einde van die gewilde Bergengel-boekreeks saam met die skrywer Carina Stander te vier by Welgemeend, Saterdag 16 November. Hierdie is soveel meer as ‘n boektoer, dis die afskeid van ‘n era. Wink gerus julle vriende saam....
Vier 216 Jaar saam met SA Kinderhuis en WEN GROOT!

Vier 216 Jaar saam met SA Kinderhuis en WEN GROOT!

Om ‘n merkwaardige 216 JAAR te vier, hou die SA Kinderhuis ‘n spesiale Raffle met ongelooflike pryse, insluitend ‘n Limited Edition 70th Anniversary Weber, Rondevlei Wild Geskenkpakke, en NOG VEEL MEER! Elke Raffle kos net R216, ‘n simboliese...

Snapplify

Met Snapplify het leerders toegang tot hul voorgeskrewe digitale handboeke. Die digitale leeroplossings kan die opvoedkundige ervaring vir die leerder verbeter. Hul Engage-platform bied waardevolle gereedskap, soos hul digitale biblioteek wat studentebetrokkenheid...
Rondleiding: Hermien van der Merwe

Rondleiding: Hermien van der Merwe

Die kunstenaar Hermien van der Merwe nooi leerlinge en ouers uit na haar rondleidings van haar solo “Ruik jy fynbos of ruik jy Karoo?”  12 – 22 September 2024 by Welgemeend Rondleidings sal plaasvind op 14, 20 en 21 September om 12h00 – 13h00. Almal is...
X