Jul 19, 2024 | Advertensies
Ons is baie opgewonde om ‘n pad saam met Maths4Africa te kan begin stap rondom ons Wiskunde aanbieding. Maths4Africa bied ‘n verskeie reeks van hulpbronne aan leerders wat gebruik kan word om Wiskunde baas te raak. Besoek gerus https://www.maths4africa.co.za/ om meer...
Jun 14, 2024 | Advertensies
Giant het verlede jaar 3 Giant Recon fietse aan die skool geleen. Hierdie fietse kon deur die skool gebruik word. Die leen periode is egter nou verby en al drie die fietse wat nog in baie goeie toestand is, is nou te koop teen R3 500 per fiets btw uitgesluit. Indien...
Jun 13, 2024 | Advertensies
Die MySchool-program gee om vir die omgewing en het besluit om vanaf 1 Julie 2024, nie meer enige papier aansoeke te aanvaar nie. In samewerking met die skool wil ons die gemeenskap aanmoedig om op enige van die volgende manier by die program aan te sluit en ook so...
Apr 19, 2024 | Advertensies
Leerders het tydens die Verrykingssaal meer uitgevind oor die toere wat Fenix Atventyr aanbied. Indien u meer wil uitvind, kan u hulle direk kontak. Sien brosjure om meer uit te vind oor die pakket wat hulle aanbied. Die toere is saamgestel vir hoërskoolleerders wat...
Mar 15, 2024 | Advertensies
VivA bied vanaf 19 September tot 1 Oktober 2024 ‘n Taal-kuns-en-tegnologietoer aan. Alle inligting word vervat in die aangehegte dokumentasie (inligting, termes & voorwaardes), maar die belangrikste datums is: Daar is 50 plekke beskikbaar op die toer, en...
Mar 15, 2024 | Advertensies
Die FSA, wat in 1996 gestig is, is ‘n jeuguitruilinisiatief tussen Suid-Afrika en Duitsland wat aangebied word aan leerlinge van graad 8 – 12. Oor die jare het meer as 10 000 jeugdiges deelgeneem aan ons inisiatief waarvoor Duits as vak nie ‘n...