Aug 14, 2026 | Akademiese nuus
Ons wil graag alle Graad 9-leerders en hul ouers herinner aan die Vakkeuse-inligtingsaand wat op Donderdag 20 Augustus 2026 om 18:00 in die skoolsaal plaasvind. Die doel van die aand is om leerders en ouers van die nodige inligting te voorsien om ingeligte en...
Aug 7, 2026 | Akademiese nuus
Vind aangeheg die FINALE graad 12-rekordeksamenrooster (24 Augustus – 16 September). https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/08/Hs-JvR-Graad-12-Finale-Eksamenrooster.pdf
Aug 7, 2026 | Akademiese nuus
Getrou aan die tradisie keer ons Engelse Huistaal-departement op Woensdag,12 Augustus, terug na die Kunstekaap-teater om saam met ons graad 12-leerders hul gewildste voorgeskrewe (Hamlet) werk op die verhoog te beleef. Oor die produksie: Ná twee internasionale...
Jul 31, 2026 | Akademiese nuus
Visuele Kunste en Ontwerp Intervensies sal in die oggend vanaf 07:15 tot 07:35 op Dinsdae tot Donderdae plaasvind. Leerlinge kan afsprake met Juf. van Wyk maak om spesifieke hulp te ontvang met akademiese werk tydens intervensies.
Jul 31, 2026 | Akademiese nuus
Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir graad 12-Ontwerp- en Visuele Kunste praktiese eindeksamen is as volg: Graad 12: NSS-Ontwerp prakties Vrydag, 18 September van 7:30-14:00 Maandag, 21 September van 7:30-14:00 Dinsdag, 22 September van...
Jul 31, 2026 | Akademiese nuus
Vind aangeheg die voorlopige graad 12-rekordeksamenrooster (24 Augustus – 16 September). Voorlopige rekordeksamen