Jun 26, 2026 | Algemene nuus
Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons kalender. Kom wys jou talent en wen ‘n prys! Inskrywings kan van 21-24 Julie op die lys voor juffrou Nimmo se klas gedoen word. Die uitdunne sal op Dinsdag, 28 Julie, en Woensdag, 29 Julie, na...
Jun 19, 2026 | Algemene nuus
Ons jaarlikse basiese noodhulpkursus word op 21-22 Augustus 2026 aangebied. Vrydag, 21 Augustus 2026 14:30 – 17:30 Saterdag, 22 Augustus 2026 08:00 – 16:00 Koste: R550 per persoon, betaalbaar op Karri voor 7 Augustus 2026. Heelwat van ons leerders wat 3...
Jun 12, 2026 | Algemene nuus
Hoërskool Jan van Riebeeck wil graag ons gemeenskap, uitstallers, borge en getroue ondersteuners in kennis stel dat die PlezierMarkt, wat vir later vanjaar beplan was, na vroeg 2027 verskuif word. Terwyl ons voortgaan om ons skool se eeufeesjaar te vier, is die...
Jun 12, 2026 | Algemene nuus
Is jou kind gereed om sy/haar volle potensiaal te bereik? Ons Skoolgebaseerde Ondersteuningspan bied in die derde kwartaal ‘n uitgebreide kursus in studiemetodes aan, spesifiek ontwerp vir graad 8-12 hoërskoolleerlinge. Dit word deur Elevate Education, ‘n...
Jun 5, 2026 | Algemene nuus
Aangeheg is volledige terugvoer vanaf die HSJvR-beheerliggaam omtrent die meningspeiling wat deur ons ouergemeenskap voltooi is. https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/06/HSJvR_MENINGSPEILING_TERUGVOER_JUNIE_2026.pdf Baie dankie aan elke ouer wat hieraan...
Mei 15, 2026 | Algemene nuus
Die Inleiding tot Mariene Wetenskap-kursus is vir Graad 8- en 9-leerders wat op ’n prettige manier meer wil leer oor mariene biologie, oseanografie en ekologie. Volg die skakel om in te skryf:...