Interskole rosette

Leerders kan vanaf Maandag, 11 Augustus, hul rosette wat via Karri gekoop is, tydens pouses by Roelene van Loggerenberg in die administratiewe blok afhaal.

OnzeJan: Kwartaal 2

Volg gerus die skakel vir die OnzeJan vir hierdie kwartaal. https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2025/06/Onze-Jan-2025-KWT-2-1.pdf

JanStyl: Graad 11-leerders

Geagte graad 11-leerders en -ouers Die tyd van die jaar het aangebreek om weer nominasies oop te stel vir JanStyl. JanStyl is ‘n baie spesiale projek en aand, spesifiek gefokus op ons graad 11-groep. Die aand gaan oor veel meer as net skoonheid, persoonlikheid...

Bloedskenk: 25 Julie 2025

Alle ouers en leerders bo die ouderdom van 16 jaar word uitgenooi om saam te kom bloedskenk op Vrydag, 25 Julie 2025 in die skoolsaal.

Sterrejag

Ons opwindende talentkompetisie, Sterrejag, is weer vanjaar deel van Afrikaansweek en vind op Donderdag, 7 Augustus plaas. Inskrywings is reeds op die eerste dag van die derde kwartaal (22 Julie) oop en oudisies sal kort daarna plaasvind – hou die...
X