OnzeJan: Advertensie geleentheid Uitgawe 3

Hoërskool Jan van Riebeeck beplan om vanjaar nog 1 uitgawes van die Onze Jan-skoolkoerant te publiseer. Ons redaksie is hard aan die werk onder die bekwame leiding van ons redakteur, Stella Malan in graad 12. Hulle gaan verseker dat hierdie uitgawes aktueel en vars...

Leierskapverkiesing 2025 vir 2026

Leierskapverkiesing vir 2026 geskied op Donderdag, 4 September 2025. Die verkiesing sal in die rekenaarlokale op Teams geskied. Elke leerder moet seker maak dat hulle by hul graadgroep in Teams kan inkom voor Woensdagmiddag, 3 September 2025. Hulle moet die vorm...
Vier 217 Jaar saam met die SA Kinderhuis en WEN GROOT!

Vier 217 Jaar saam met die SA Kinderhuis en WEN GROOT!

Om ‘n merkwaardige 217 JAAR te vier, hou die SA Kinderhuis ‘n spesiale Raffle met ongelooflike pryse!!! Elke Raffle kaartjie kos net R217, ‘n simboliese verwysing na 217 jaar van liefde en sorg vir ons kinders. 🎊 HOE OM TE WEN 🎊 Skryf in via SnapScan...
Loslitdag, 5 September 2025

Loslitdag, 5 September 2025

Loslitdag vind vanjaar op Vrydag, 5 September plaas. Bestel jou plakker op Karri teen R20 ‘n plakker en ondersteun mense met gestremdhede deur ‘n bydrae te maak.

Skoolwinkeltye

Die klerewinkel sal vanaf volgende week slegs op Woensdae oggende van 07:00 tot 07:45 oop wees. Hierdie nuwe tye sal geld tot en met die einde van die jaar.
X