Jun 20, 2025 | Algemene nuus
Dankie vir die mooi belangstelling vir die basiese noodhulpkurses. Ons jongmense word mooi toegerus om van hulp te wees in die wyer samelewing. Noodhulp 23-26 Junie 2025 Annabel Drummond gr. 8 Annabelle Koen gr. 9 Carla Snijders gr. 11 Christene Naude gr. 8...
Jun 20, 2025 | Algemene nuus
Die skoolwinkel sal vanaf volgende week gesluit wees en eers weer op Woensdag, 23 Julie, om 7:00 die oggend oop wees.
Jun 13, 2025 | Algemene nuus
Baie dankie vir u ruimhartige ondersteuning van al ons Eeufees-projekte!Ons is ongelooflik opgewonde oor die dinamiese inisiatiewe waarmee ons besig is om HJVR se eeufees ’n ware bakenmoment in ons geskiedenis te maak. Elke bydrae – groot of klein – dra daartoe by om...
Jun 13, 2025 | Algemene nuus
YFU is tans op soek na gasgesinne vir internasionale uitruilleerlinge uit Duitsland wat vir ’n tydperk van 3 tot 10 maande in Suid-Afrika sal bly.YFU verwelkom gesinne van alle vorms, groottes, kulture en gelowe, en bied omvattende voorbereiding en deurlopende...
Jun 6, 2025 | Algemene nuus
Ondersteun gerus ons rasieleiers in hul baie kreatiewe fondsinsamelingpoging vir die beplande toer. Volg die skakel vir meer inligting en voltooi die inskrywingsvorm....
Mei 16, 2025 | Algemene nuus
Ons moet julle ongelukkig laat weet dat daar enkele leerders met kopluise is. Ons rig ‘n versoek dat ouers asseblief vanmiddag of vanaand julle kinders se koppe mooi deursoek. Indien daar enige luiseiers (nete) of luise is, hou asseblief julle Huppellanders tuis. ‘n...