Versoek: Tweedehandse rekenaars benodig

Indien daar enigiemand in ons Jan van Riebeeck-gemeenskap is wat bewus is van enige maatskappye/ondernemings wat onlangs hul rekenaars opgegradeer het en moontlik hul ouer rekenaars afgeskryf het, maak asseblief kontak met mnr. Rademeyer by...

Onderwêreld-uitstappie: Graad 12’s

Alle graad 12-leerders woon eerskomende Dinsdag, 13 Mei, saam met hul Afrikaansonderwysers ’n vakuitstappie gedurende die skooldag by waartydens hul die verhoogweergawe van hul voorgeskrewe roman, Onderwêreld, by Hoërskool Tygerberg gaan kyk. Die busse vertrek om...

NUWE KARRI-KAARTE VIR ONS JAN VAN RIEBEECKERS!

KARRI stel graag hulle Masterkaart vir leerders bekend. Hiérdie kaart word deur Nedbank onderskryf en bied aan leerders ’n veilige manier om by enige plek betalings te doen. Ouers kan daaglikse limiete bepaal, die PIN verander of geld op die kaart laai en ontvang ook...

Loopbaanaand vir Graad 11-leerders en hul ouers

Hoërskool Jan van Riebeeck bied op Donderdag, 22 Mei 2025, ‘n Loopbaanaand aan vir alle Graad 11-leerders en hul ouers. Die bywoning van die aand is verpligtend en dit sal plaasvind van 18:00 tot 20:00 by die skool.  Ons nooi verskeie professionele persone van...

Matriekdans26

Beste Graad 10 ouer/voog. Ons het reeds die wiel aan die rol met ons eerste  Matriekdans 2026 – dinkskrum  en ons is opgewonde vir die seisoen wat voorlê! Baie dankie aan elkeen wat die vergadering bygewoon het, julle insette, kreatiwiteit en passie word opreg...
X