Meningspeiling terugvoer – Junie 2026

Aangeheg is volledige terugvoer vanaf die HSJvR-beheerliggaam omtrent die meningspeiling wat deur ons ouergemeenskap voltooi is. https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/06/HSJvR_MENINGSPEILING_TERUGVOER_JUNIE_2026.pdf Baie dankie aan elke ouer wat hieraan...
Twee Oseane Akwarium

Twee Oseane Akwarium

Die Inleiding tot Mariene Wetenskap-kursus is vir Graad 8- en 9-leerders wat op ’n prettige manier meer wil leer oor mariene biologie, oseanografie en ekologie. Volg die skakel om in te skryf:...
Moordraaiselaand 2026

Moordraaiselaand 2026

Die gewilde Moordraaisel-aand is terug! Die Rasieleiers is opgewonde om hierdie jaar ‘n speuraand reg uit die Wilde Weste aan te bied ten bate van hulle afrigtingsfonds. Volg gerus die skakel vir verdere inligting en die inskrywingsvorm. Indien u nie genoeg...

Wintersdrag

Alle leerders moet vanaf eerskomende Maandag, 11 Mei, volle wintersdrag dra.  Ons maak staat op almal se samewerking.

Bloedskenk: 18 Mei 2026

Ons nooi almal uit om op Maandag, 18 Mei 10:00 – 14:00 by Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolsaal te kom bloedskenk.: Eerste skenkers (16+ jaar oud) moet ‘n toestemmingsvorm deur hul ouers laat teken.  Almal, ook ouers, is baie welkom om saam te kom skenk!...
Massa-Reünie: Alumnitee en saal

Massa-Reünie: Alumnitee en saal

Ons nooi alle oudskoliere, ouers personeel en vriende om hierdie historiese dag saam met ons te vier. Vrydag, 8 Mei 20026 ⏰ Tyd: 10:30 – 14:00 📍 Plek: JvR (Biblioteek & “Die Gat”) 🎤 Gasspreker: Hendrik du Toit Program: • 10:30: Tee & Verversings...
X