Bloedskenk: 28 Julie

Op Dinsdag, 28 Julie 2026, het ons die derde bloedskenk geleentheid van die jaar in die skoolsaal. Gedurende die winter is bloed voorrade dikwels baie laag. Daarom sal hierdie geleentheid tot 15:00 duur, om so veel as moontlik leerders en ouers geleentheid te gee om...

Ouerbesoeke: 22 Julie 2026

Volg die skakel om Woensdag, 22 Julie 2026, met u kind se onderwyser oor sy/haar akademiese vordering te gesels: https://outlook.office.com/book/OueraandbesprekingsJulie2026@janvanriebeeck.co.za/

Graadkampe 2027

Baie dankie aan al ons ouers en leerders wat die moeite gedoen het om die meningspeiling na afloop van vanjaar se graadkampe te voltooi. Die oorweldigend positiewe en opbouende terugvoer het die waarde van hierdie projek weereens bevestig. Met die goedkeuring van die...

Sterrejag en Die Piesangskille: 5 Augustus

Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons kalender. Kom wys jou talent en wen ‘n prys! Inskrywings kan van 21-24 Julie op die lys voor juffrou Nimmo se klas gedoen word. Die uitdunne sal op Dinsdag, 28 Julie, en Woensdag, 29 Julie, na...

Noodhulpkursus: 21 en 22 Augustus 2026

Ons jaarlikse basiese noodhulpkursus word op 21-22 Augustus 2026 aangebied. Vrydag, 21 Augustus 2026 14:30 – 17:30 Saterdag, 22 Augustus 2026 08:00 – 16:00 Koste: R550 per persoon, betaalbaar op Karri voor 7 Augustus 2026. Heelwat van ons leerders wat 3...
X