Uitstalling: Sopia van Wyk

Uitstalling: Sopia van Wyk

Ons is baie trots op een van ons onderwysers, Sophia van Wyk, met die opening van haar uitstalling, Love Default, wat op 2 November by Nirox Beeldhou Park in Krugersdorp oopgemaak het. Gaan loer gerus na haar katalogus. Die uitstalling is vanaf 2 November 2024 tot 2...

Redenaars 2025

Beste Raakpraters Die temas vir die 2025 ATKV-Redenaars is bekend! Kom neem jou standpunt in deur NOU al te begin dink, bronne bymekaar te maak en aan jou oorredende toespraak te skryf! Volg gerus die skakel na 2024 se deelnemersgids om te sien hoe só ‘n...

Graad 12-Kunsuitstalling

Kom geniet die JVR Graad 12-Kunsuitstalling tydens die PlezierMarkt hierdie Saterdag,12 Oktober, vanaf 10:00 tot 13:00. Die uitstalling word gehou in die JVR Personeelkamer.
Rondleiding: Hermien van der Merwe

Rondleiding: Hermien van der Merwe

Die kunstenaar Hermien van der Merwe nooi leerlinge en ouers uit na haar rondleidings van haar solo “Ruik jy fynbos of ruik jy Karoo?”  12 – 22 September 2024 by Welgemeend Rondleidings sal plaasvind op 14, 20 en 21 September om 12h00 – 13h00. Almal is...

Kunsklas

Vreeslik dankie vir die ouers wat tydskrifte vir die kunsklas skenk. Ons waardeer dit opreg. Ons doen ‘n beroep op ouers om ou tydskrifte, koerante, glasbottels en ou skoon handoeke vir die kunsklas te skenk. U kan dit aflewer by die kantoor. Ons sal dit...
X