Feb 14, 2025 | Kultuurnuus
Ek glo almal se stemme is al opgewarm en gereed vir die redenaars-seisoen om af te skop. Neem asseblief kennis dat ons Interne redenaars-kompetisie Maandag, die 10de Maart, sal plaasvind. Die tonge begin stiptelik 16:00 vir 16:30 klap. Hou die afkondigings vir verdere...
Jan 31, 2025 | Kultuurnuus
Welkom by die Hoërskool Jan van Riebeeck-koor! Ons is verheug dat jy by ons aansluit as deel van hierdie spesiale musikale familie. Om ‘n lid van hierdie koor te wees, is beide ‘n voorreg en ‘n opwindende geleentheid om deel van iets werklik...
Jan 30, 2025 | Kultuurnuus
Alle ouers van leerlinge wat individuele musieklesse by Welgemeend of as deel van hul skoolprogram doen, word uitgenooi na ‘n inligtingsaand op Woensdagaand, 5 Februarie, om 18:00 in die skoolsaal. Ons gebruik hierdie geleentheid, wat nie langer as ‘n uur...
Jan 30, 2025 | Kultuurnuus
Moenie verder kopkrap oor HOE om ‘n toespraak te skryf nie – Die ATKV kom tot u redding met ‘n opwindende opleidingsgeleentheid. Kom kry die nodige hulp en gereedskap deur te registreer vir die virtuele sessie wat op 1 Februarie (08:00- 11:00)...
Jan 17, 2025 | Kultuurnuus
Let asseblief daarop dat kooroudisies Woensdag- tot Vrydagmiddag direk na skool in die groot musiekkamer sal plaasvind. Lyste sal Maandag teen eerste pouse by die groot musiekkamer se deur opgeplak wees sodat leerlinge hulle name by oudisietye kan invul. Die koor by...
Jan 16, 2025 | Kultuurnuus
Alle ouers van leerlinge wat vanjaar met individuele musieklesse by Welgemeend Skool vir musiek wil begin of voortgaan, moet asseblief die volgende skakel gebruik om voor Maandag, 20 Januarie, vir lesse te registreer. Hierdie is lesse wat teen ‘n addisionele...