Tiaan skiet nog ‘n kolskoot!

Tiaan skiet nog ‘n kolskoot!

Tiaan Joubert (gr. 8) is deel van AGA-WC (Africa Genesis Archery Western Cape). Hy het die afgelope naweek aan die interskole by Gene Louw deel geneem. Tiaan verbeter sy Bull’s Eye telling en skiet ‘n telling van 285. Hy behaal ‘n Silwer medalje vir hoërskool seuns....

Kolskoot vir Tiaan

Tiaan Joubert (gr. 8) is deel van AGA-WC (Africa Genesis Archery Western Cape). Hy het in 2023 by Laerskool Paul Greyling  begin skiet en is gekies as deel van die provinsie se Laerskoolspan wat in Ekurhuleni in Oktober deelgeneem het. Hy het die afgelope naweek aan...

Hoërskool Jan van Riebeeck vs Vredenburg Hoërskool sportdag

Ons is opgewonde om ons eerste tuis sportdag vir die jaar aan te kondig wat op 27 April 2024 teen Vredenburg Hoërskool plaasvind. Dit gaan ‘n dag vol opwinding en mededinging wees, en ons wil graag al ons ouers uitnooi om die dag saam met ons te beleef. Die...

Stef pitch Wes-Kaap na hoë hoogtes

Ons is trots om die sukses van Stef van Duivenbooden en die Wes-Kaapse bofbaal spanne by die onlangse Senior Kampioenskappe aan te kondig. Stef het ‘n uitsonderlike vertoning gelewer in sy eerste Senior Kampioenskappe, wat ‘n wonderlike prestasie  vir hom...

Monique de Beer neem by ASA seniorbyeenkoms deel.

Ons wil graag vir Monique de Beer geluk wens met haar verkiesing tot die Boland-Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Senior baan- en veldkampioenskappe in Pietermaritzburg vanaf 18-21 April 2024 deelneem. Monique gaan aan die Veelkampitem deelneem wat uit 7 items...

Swemgala: 7 Maart

Die groot finaal van ons swemseisoen het op Donderdag, 7 Maart by Hoërskool Vishoek plaasgevind. Agt skole, nl. Pinelands, Die Duitse Skool, Vishoek, Reddam, Elkanah, Parklands en Milnerton het vanjaar in die B-liga deelgeneem. Al die skole het hul heel beste swemmers...
X