Proverto Olimpiade (Handelsvakke):

Neem asseblief kennis dat die tweede ronde van die Proverto-Olimpiade vir Graad 10-12 op Woensdag 29 Julie om 14:30 in mnr. Rademeyer se klaskamer plaasvind. Die Graad 9 EBW-Olimpiade vind ook op Woensdag 29 Julie om 14:30 in mnr. Rademeyer se klaskamer plaas....

SANGO Geografie Olimpiade

Kom en skryf in vir die SANGO Junior Geografie-Olimpiade 2026! Is jy nuuskierig oor die wêreld om jou? Hou jy van kaarte, lande, klimaat, natuurrampe, stede en die geheime van ons planeet? Dan is hierdie uitdaging vir jou! Avontuurlustige graad 8- en 9-leerder, jy...

Netwerk24-Wiskundekompetisie 2026 op 30 Julie 2026

Indien enige leerder wil registreer vir hierdie gratis kompetisie met lekker pryse, voltooi die skakel op “Registreer by [http://www.cumlaudemedia.com”*] (klik op die toepaslike kompetisie se “registreer hier” – blokkie.) of by https://wiskunde.knowbrainer.org voor 28...

Proverto Olimpiade (Handelsvakke):

Neem asseblief kennis dat die tweede ronde van die Proverto-Olimpiade op Woensdag 29 Julie om 14:30 in mnr. Rademeyer se klaskamer plaasvind. Die Graad 9 EBW-olimpiade vind ook op Woensdag, 29 Julie, om 14:30 in mnr. Rademeyer se klaskamer plaas. ‘n Naamlys van...

Rekeningkunde: Graad 12

Daar is verpligte Rekeningkundelesse op Dinsdae-oggende vanaf 07:00 tot 07:45 in me. Meyer se klaskamer. Die eerste les van Kwartaal 3 word op 21 Julie aangebied. Alle Graad 12-Rekeningkundeleerders moet teenwoordig wees. Hierdie klasse word aangebied om leerders te...
X