Jun 26, 2026 | Akademiese nuus
Volg die skakel om Woensdag, 22 Julie 2026, met u kind se onderwyser oor sy/haar akademiese vordering te gesels: https://outlook.office.com/book/OueraandbesprekingsJulie2026@janvanriebeeck.co.za/
Jun 5, 2026 | Akademiese nuus
Let asseblief daarop dat daar op Dinsdag, 23 Junie, en Woensdag, 24 Junie, verpligte klas sal wees vir Graad 12-Fisiese Wetenskap. Die klas duur van 08:00 tot 13:00.
Mei 29, 2026 | Akademiese nuus
Op Woensdag, 17 Junie, sal die graad 10-leerders tydens sessie 1 Wiskunde skryf en daarna ‘n Fisiese Wetenskappe (Chemieklas) by hul onderskeie onderwysers hê.
Mei 22, 2026 | Akademiese nuus
Die FAK Geskiedenis olimpiade word vanjaar op 18 Junie geskryf en is oop vir graad 8-12 leerders. Jy ontvang vooraf ‘n studiegids om te bestudeer en voltooi dan die olimpiade op die FAK se digitale platform. Inskrywing is gratis. Alle leerders wat graag vir die...
Mei 22, 2026 | Akademiese nuus
Alle Graad 9-leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck sal op Maandag, 1 Junie 2026, aan vakkeuse-assesserings deelneem. Hierdie assesserings vind gedurende skooltyd plaas en bywoning is verpligtend. Die assesseringsproses bestaan uit ’n kombinasie van kognitiewe...
Mei 22, 2026 | Akademiese nuus
As gevolg van Cambridge Vraestelle wat in ander dele van die wêreld uitgelek het, moet ons die eksamenrooster vir graad 11 & 12aanpas. Volg die skakel vir die nuwe rooster:...