Mei 15, 2026 | Akademiese nuus
Die departement het die NSS-eksamenrooster vir die jaar bekend gemaak. Volg die skakel vir die rooster asook die omsendbrief wat uitgestuur is: Omsendbrief Eksamenrooster (Annexure A)
Mei 8, 2026 | Akademiese nuus
Die volgende leerders het deurgedring na die tweede rondte van SAMO op 14 Mei 2026 14h00-16h00. Ronde 2 name Leerders sal skryf in mnr. Rademeyer se lokaal. Die tweede ronde bestaan uit 25 vrae. Die top 100-leerders in die land word uitgenooi na die finale ronde op...
Mei 7, 2026 | Akademiese nuus
Volg die skakel vir die finale eksamenrooster: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/05/Finale-Junie-Eksamenrooster-2026.pdf
Apr 24, 2026 | Akademiese nuus
Leerders is welkom om enige van die volgende beskikbare intervensieklasse by te woon. Volg die skakel vir die program: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/04/Intervensie-Kwartaal-2-2026.pdf
Apr 24, 2026 | Akademiese nuus, Algemene nuus
Volg die skakel vir die voorlopige eksamenrooster vir kwartaal 2: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/04/Voorlopige-Eksamenrooster-Kw-2-2026.pdf
Apr 17, 2026 | Akademiese nuus
Alle graad 10 tot 12 leerders word uitgenooi om aan die HOZA Geskiedenis olimpiade, wat op 14 Mei plaasvind, deel te neem. Hierdie olimpiade is vir seniors en vind aanlyn plaas. Die inskrywingsfooi is R70 per leerder en betalings kan op Karri gedoen word. Inskrywings...