Registrasiedag 2026

Registrasiedag 2026

Op Dinsdag, 13 Januarie 2026 moet alle gr. 9 tot 12 leerders by die skool aanmeld om te registreer vir die 2026 akademiese jaar. Tydens registrasie sal leerders hul handboeke, sakboekies en roosters ontvang. Die besonderhede vir die registrasie dag is as volg: Lokale:...

Program vir die week: 24 – 28 November

Hier volg die program vir volgende week. NB: ALLE VAKVERANDERINGE MOET VOLGENDE WEEK GEDOEN WORD. Vorms is beskikbaar by Mnr Faber. Maandag, 24 November: 10:30 Leerders skryf klaar Leerders handig ALLE uitstaande handboeke in. 11:00 Laaste saal vir die jaar. Ons...

Redenaars 2026

Beste Bekkiges. Die temas vir die 2026 ATKV-Redenaars is bekend! Kom neem jou standpunt in deur NOU al te begin dink, bronne bymekaar te maak en aan jou oorredende toespraak te skryf!  Volg gerus die skakel na die ATKV-Redenaars 2025 Deelnemersgids om te sien hoe só...

2026-Rekeningkunde-werkboeke: Graad 9, 10, 11 en 12

Die Rekeningkunde-werkboeke se voorraadgetalle is baie beperk en ons wil voorkom dat leerders nie betyds in 2026 werkboeke het nie.  Ons versoek dus dat ouers nou reeds op die Karri-toep hiervoor betaal sodat ‘n bestelling voor die einde van November geplaas kan...

Skryftye Gedurende Eksamen

Net om duidelikheid te kry oor skryftye tydens die eksamen.  Indien leerders net 1 sessie op ‘n dag skryf ongeag of dit sessie 1 of 2 is, skryf hulle om 11:45 klaar en kan 12:00 huis toe gaan. Net wanneer ‘n leerder 2 vraestelle op dieselfde dag skryf,...
X