Feb 5, 2026 | Akademiese nuus, Algemene nuus
Alle graad 9-12 leerders wat tydens die prysuitdeling toekennings ontvang het, kan hul gelukwensingsbriewe vanaf Maandag 2 Februarie by me. Nimmo kom afhaal. Dit word by me. Sanette van Loggerenberg ingehandig vir die bestel en aankoop van baadjies, dasse en...
Feb 5, 2026 | Akademiese nuus, Kultuurnuus
Ons is op soek na naaimasjien(e) en handgereedskap, soos handbore, draadsnyers en hammers vir die Ontwerpklas. Enige naalde, garing en materiaal sal ook waardeer word. As u moontlik skootrekenaars of tablette wat nog in werkende orde is het, sal ons dit ook kan...
Jan 30, 2026 | Akademiese nuus
Die groep leerders wat Cambridge A levels by Hoërskool Jan van Riebeeck neem, se eksamen vir Maths IGCSE, AS en A2 level vind in April en Mei 2026 plaas. Ouers van hierdie leerders het ‘n skrywe op 22 Januarie ontvang met inligting rondom die registrasie van die...
Jan 23, 2026 | Akademiese nuus
Daar is verpligte Rekeningkundelesse op Dinsdae oggende vanaf 07:00 – 07:45 in me. Meyer se klaskamer. Alle graad 12-Rekeningkundeleerders moet teenwoordig wees. Die klas word aangebied om leerders voor te berei om ten beste in die vak te presteer. Enige navrae...
Jan 23, 2026 | Akademiese nuus
Inskrywings sluit die 20ste Februarie. Leerders (Graad 10-12) kan vir dié olimpiade in Rekeningkunde, Ekonomie en Besigheidstudies inskryf. Leerders kan dus al drie komponente of slegs twee of een skryf en die koste beloop dieselfde. Graad 9 leerders kan vir dié Graad...
Jan 23, 2026 | Akademiese nuus
Volg die skakel vir die voorlopige assesseringsprogram vir kwartaal 1: Graad 8-12. https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/01/Assesseringsrooster-Kwartaal-1.pdf Let asseblief op die volgende belangrike punte: Graad 8: Afrikaans se voorbereide lees en...