Apr 24, 2026 | Algemene nuus
Ons het die voorreg om hierdie jaar weer aan die Radio Tygerberg Vreesloos-uitdaging deel te neem. Vier van ons leerders en personeel het Donderdag gewys hoe vreesloos hulle is en dit het vir groot pret en spanbou gesorg. As deel van die uitdaging is daar ’n video van...
Apr 24, 2026 | Algemene nuus
Ons is baie trots op Hoërskool Jan van Riebeeck se koor wat vanjaar uitgenooi is om aan die openingseremonie van die Suidoosterfees deel te neem. By hierdie geleentheid, wat op 29 April om 18:30 by Artscape plaasvind, sal ons koor saam met die alombekende sangeres,...
Apr 17, 2026 | Algemene nuus
Koop ‘n lootjie teen slegs R50 en staan ‘n kans om een van twee spesiale Moedersdag geskenkpakke ter waarde van R1500 elk te wen. Die trekking vind Donderdag, 7 Mei, plaas met afhaal van pryse Vrydag, 8 Mei. Net betyds om die spesiale vrouens in ons lewens...
Apr 10, 2026 | Algemene nuus
Oor die afgelope paar weke het ons gekyk na vaping, skerms, kuberboelie, alkohol en cannabis. Die temas verskil — maar die kern bly dieselfde: tieners het grense, leiding en teenwoordigheid nodig. Nie perfeksie nie. Nie beheer deur vrees nie. Maar konsekwente,...
Apr 10, 2026 | Algemene nuus
Die Departement van Basiese Onderwys het onlangs ’n wysiging aan die amptelike Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) finale eksamenrooster gemaak. Hierdie verandering het ’n direkte invloed op die skool se jaarprogram, en dit is daarom noodsaaklik om sekere datums aan te...
Apr 10, 2026 | Algemene nuus
As gevolg van verskeie aktiwiteite wat by die skool plaasvind, is daar dae waarop spesiale reëlings vir die skoolprogram geld. Let asb. op die veranderinge / reëlings soos hier gelys: 13 April, Maandag: Kleedrepetisie vir die revue (07:35 – 14:15) en...