Apr 10, 2026 | Algemene nuus
Die Departement van Basiese Onderwys het onlangs ’n wysiging aan die amptelike Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) finale eksamenrooster gemaak. Hierdie verandering het ’n direkte invloed op die skool se jaarprogram, en dit is daarom noodsaaklik om sekere datums aan te...
Apr 10, 2026 | Algemene nuus
As gevolg van verskeie aktiwiteite wat by die skool plaasvind, is daar dae waarop spesiale reëlings vir die skoolprogram geld. Let asb. op die veranderinge / reëlings soos hier gelys: 13 April, Maandag: Kleedrepetisie vir die revue (07:35 – 14:15) en...
Mar 26, 2026 | Algemene nuus
By Hoërskool Jan van Riebeeck glo ons dat ’n skool se ware krag nie net in akademie of prestasie lê nie, maar in die waardes wat ons daagliks leef. ’n Skool wat sterk waardes het, bly gesond, gefokus en op koers – in elke faset van die skoollewe: in die klaskamer, op...
Mar 26, 2026 | Algemene nuus
Ons herinner graag dat alle dogters vanaf die eerste dag van die tweede kwartaal slegs die lang vlootblou-sokkies mag dra. Kontak asseblief vir me. Sanette van Loggerenberg by skoolwinkel@janvanriebeeck.co.za indien u nog nie die sokkies aangekoop het nie en reëlings...
Mar 20, 2026 | Algemene nuus
Dit begin dikwels onskuldig: ’n verjaarsdag, ’n sokkiewedstryd, ’n matriekafskeid. Maar kenners waarsku dat alkohol al hoe vroeër deel word van tieners se sosiale lewe — dikwels met minimale toesig en groot risiko. Die algemene verskoning? “Almal doen dit.” ...
Mar 13, 2026 | Algemene nuus
Die skooldag eindig om 14:15. Maar vir slagoffers van kuberboelie stop die teistering nie by die skoolhek nie. Dit volg hulle huis toe — in hul sakke, op hul bedkassies en in hul slaapkamers. Kenners beskryf kuberboelie as herhalende, opsetlike skade wat deur...