WP-Tweekamp

WP-Tweekamp

Braam vd Vyver (2de), Dylan Keyser (3de), Daniel Wiese (1ste) en Michael Massyn (4de) het ons trots gemaak by die WP-Tweekamp (liga 2) wat op 12 Oktober gehou is. Hulle het die eerste vier plekker losgeslaan! Die volgende byeenkoms is Saterdag 3 Desember. Baie...
Ons musiektrots!

Ons musiektrots!

Ons is ongelooflik trots op Gerhard Joubert wat op 12 Oktober aan die finaal van die National Youth Music Competition deelgeneem het. Hy het algeheel tweede gekom (Jordan Brooks, violis, stap weg met die eerste prys), maar is aangewys as kategoriewenner van klavier,...
Matrieks gaan groet by laerskole

Matrieks gaan groet by laerskole

Die matrieks wat by Laerskool Jan van Riebeeck en Laerskool Simon van der Stel hulle babaskoene agtergelaat het, het hierdie week finaal gaan groet voor die eindeksamen afskop. Dit was ‘n wonderlike geleentheid vir die leerders om vir ‘n slag met ou...
Afrikaans onderwyser gesoek!

Afrikaans onderwyser gesoek!

Ken u dalk iemand wat brand om Kaapstad toe te trek en by die lekkerste skool in die Wes-Kaap te kom Afrikaans aanbied?… Posted by Hoërskool Jan van Riebeeck on Wednesday, 9 October...
X