Okt 25, 2019 | Algemene nuus, Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Baie geluk aan Francois Joubert (graad 10) wat vir die Wes-Kaapse Skole Swemspan verkies is! Hy gaan in die 2de week van Desember aan die SA Skole Swemkampioenskappe in Pretoria deelneem. Daarbenewens het hy ook tweede beste gevaar (91%) by die Two Oceans Akwarium se...
Okt 18, 2019 | Algemene nuus
Die eksamen is om die draai en tyd vir voorbereiding raak min! Enige akademiese navrae kan aan me Lizette Visser gerig word. (lizette.visser@janvanriebeeck.co.za) Eindeksamenrooster November...
Okt 18, 2019 | Algemene nuus
Sien asseblief die week se sportprogram hieronder. Alle sportnavrae kan gerig word aan mnr Ruvan Prinsloo by sport@janvanriebeeck.co.za. Sportprogram 21-26 Oktober...
Okt 18, 2019 | Algemene nuus
Die jaarlikse Merieteseremonie is op 17 Oktober gehou en dis tydens dié spoggeleentheid waar ons skool se uitblinkers en toppresteerders erkenning kry vir hulle harde werk. Die graad 12’s word ook tydens die plegtigheid vir akademiese uitnemendheid vereer,...