Mar 30, 2020 | Afstandsonderrig, Akademiese nuus, Algemene nuus
30 Maart 2020 1. Vorige NSS-vraestelle en -memorandums: https://bit.ly/2WTbUAT 2. RSG-uitsendings gemik op matrieks: https://bit.ly/2QSjOqk 3. Die wolkskool is gratis vir alle leerders tot 30 Junie. Vir alle grade en verskeie vakke in Afrikaans. (Registreer hier: ...
Mar 20, 2020 | Afstandsonderrig, Algemene nuus
Kliek op die graad vir al die huiswerk. Indien daar in Deel 2 geen nuwe huiswerk vir ‘n vak aangedui is nie, beteken dit dat die onderwyser ‘n alternatiewe reëling getref het; dat die werk in Deel 1 genoeg is om die leerders ook in die komende week besig...