Feb 21, 2020 | Algemene nuus
Die leierskapskemerkelkie van 2020 was ‘n heerlike geleentheid vir die skool se leiers om bymekaar te kom, mekaar beter te leer ken en saam te droom. Die Matriekraad se leuse, LEGO, is bespreek uit die oogpunt van die verteenwoordigers van elke graad. Dit was ‘n...
Feb 21, 2020 | Algemene nuus
Mnr Geruan Geldenhuys is ‘n wonderlike ambassadeur vir ons skool. Luister gerus by die onderstaande skakel na ‘n onderhoud wat hy op Perron FM gevoer het en gaan deel dit op jou...
Feb 21, 2020 | Algemene nuus
Ons skoolhoof, mnr André Franken, tree einde Maart uit die onderwys. Deel gerus die advertensie met enige belangstellendes en potensiële kandidate.
Feb 13, 2020 | Algemene nuus, Sportnuus
Ons is dringend opsoek ‘n afrigter vir ons eerste span. Het jy dalk ervaring of ken jy iemand wat kan help? Loer hier vir meer inligting.