Intervensies: Kwartaal 1

Intervensies: Kwartaal 1

Noudat die atletiek en Valentynsbal verby is, moedig ons leerders aan om van die Intervensieklasse gebruik te maak indien nodig. Kliek hier vir die eerste kwartaal se rooster.    
Graad 8’s verkies tot VRL

Graad 8’s verkies tot VRL

Baie geluk aan Liezel Snijders (graad 8), Layla Erasmus (graad 8), Mia Holmes (graad 10) en Peet Karsten (graad 8) met hulle verkiesing tot die VRL. Ons hoop hulle gaan die termyn geniet!
Opedag 2020

Opedag 2020

Woon gerus ons Opedag op 25 Februarie 2020 by. Als wat jy nodig het om te weet oms ons jou #1 keuse te maak!
Drama-skryfskool lok leerders

Drama-skryfskool lok leerders

Alma Nel, dramaturg en regisseur, het vir twee naweke in ‘n ry ‘n slypskool oor die skryf van dramatekste aangebied en die leerders het die ervaring as volg beskryf: “DIS nou opvoeding/ Precious/ Life changing / Superpassievol.” Ons hoop om...
Tweekamp-sterre

Tweekamp-sterre

Vyf leerders het begin Februarie aan die Highgate Interprovinsiale Tweekampkompetisie op Oudtshoorn vir die WP-span deelgeneem. Daniël Wiese het skitterend presteer en het derde geëindig in ‘n baie sterk o.19-groep. Braam van der Vyver en Michael Massyn...
X