Mar 13, 2020 | Algemene nuus
Ons het twee vakatures by Hoërskool Jan van Riebeeck wat gevul moet word. Skoolhoof se sekretaresse / ontvangsdame (Sien asseblief hier vir meer inligting oor dié betrekking.) Fondsinsamelaar (Sien asseblief hier vir meer inligting oor dié betrekking.) Beide aansoeke...
Mar 6, 2020 | Algemene nuus
Baie geluk aan Adam Liebenberg (regs) en Pieter Huysamen (albei graad 9) wat tot die Junior Stadsraad vir die stad Kaapstad verkies is. Dis ‘n streng en moeilike proses en dis nie sommer almal wat die paal haal nie. Ons is baie trots op dié twee. Hulle eerste...
Feb 26, 2020 | Algemene nuus, Uitsonderlike prestasies
Kyk gerus na ons...